Welkom by die forum

Hebben julle sin in 'n bietjie gesel?

Aangename kennis. Ek is Niels uit Nederland en leer graag Afrikaans.
Afrikaans word hier nog nie gepraat nie. Dis jammer.
Ons kan dit 'n lekker forum maken.

Kom gesels op die besprekingsbladsy, of stel jouself voor aan die ander.

Met byna 2000 lede van Suid-Afrika op Postcrossing, ek is seker mense praat Afrikaans.

Sluit jy aan?
Laat weet as daar enige belangstelling in hierdie!!

  • Ja, goeie idee.
  • Nee jammer.

0 voters

Alles van die beste!!!

2 Likes

Aangename kennis. My naam is Seth, en ek woon in die VSA, maar ek wil Afrikaans leer, en kan 'n bietjie praat en skryf.

3 Likes

Dis lekker om te hoor. Ek is nog nie so goed in Afrikaans nie. Ek het nou eers begin leer. Hopelik gaan ek volgende jaar met vakansie na Suid -Afrika. Dan ek wil natuurparke bezoek en sien “The big five”.

Bly te kenne @KartuliMees.
Groete,
Niels.

2 Likes

Hallo Niels!

Hoe lekker om Afrikaans op die Forum hierso te sien! My naam is Robert, en ek is van Suid-Afrika en my huistaal is albei Engels en Afrikaans. Ek sien die plasing was al in September laasjaar gemaak, so ek hoop jy maak goeie vordering met jou Afrikaans!

Groete
Robert

1 Like